Gespikkelde bosslang - Dierenpagina Miekie
Die gespikkelde bosslang ( Philothamnus semivariegatus ) is 'n slang wat in die oostelike gedeeltes van Suid-Afrika voorkom. Die reptiel word 60 tot 90 cm lank en leef in bome, struike en bosse. Die slang het nie giftande nie en is onskadelik vir die mens. Die slang het 'n slanke lyf met 'n kleur wat wissel van olyfgroen tot smaraggroen , met swart kolletjies en dwarsstrepe. Die slang is daglewend en vreet geitjies, verkleurmannetjies en boompaddas . Gespikkelde_bosslang #bosslang #slangen #reptielen #dieren ...