Europese koekoek - Dierenpagina Miekie

#koekoek #vogels Europese_koekoek Die Europese koekoek ( Cuculus canorus ) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene somertrekvoël en leef in savanne, rivierwoud en boomveld. Die voël kom voor in Zimbabwe , die oostelike gedeelte van Suid-Afrika en Mosambiek . Die voël is 32 – 34 cm lank en 105 - 140 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Common Cuckoo .